KWIKSILWERS, DIE

Now Showing
Releasing: 2nd May 2025

KWIKSILWERS, DIE

10-12 PG COMEDY • 1h 31m
2D

Elsabe Marais, ’n weduwee in haar 80’s, en haar drie bejaarde vriendinne, onderneem ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteorietstorting in Sutherland te beleef. Hulle het net drie dae om daar uit te kom, maar as hulle daardie paal wil haal, sal hulle haar oorbeskermende seun, wat warm op hulle spoor is, moet ontduik. Elsabe Marais, an elderly widow in her 80s, and her three elderly friends embark on a hilarious road trip across the Karoo to attend a significant meteor shower viewing ...